Elisabeth Sladen
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Elisabeth Sladen | |
Geboortenaam | Elisabeth Clara Heath-Sladen |
---|---|
Geboorte | 1 Februarie 1946 |
Sterfte | 19 April 2011 (op 65) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Sadie Miller (b. 1985) |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1965–2011 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Elisabeth Sladen (1 Februarie 1946 – 19 April 2011) was 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Doctor Who (1963), Doctor Who (2005), en The Sarah Jane Adventures (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Chronotrip
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1963: Doctor Who
- 1969: My World
- 1973: Hickory House
- 1979: Take My Wife...
- 1982: Gulliver in Lilliput
- 2005: Doctor Who
- 2006: TMi
- 2007: The Sarah Jane Adventures
- 2010: SJA: Alien Files
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1981: K-9 and Company: A Girl's Best Friend
- 2009: The Sarah Jane Adventures Comic Relief Special
Video's
[wysig | wysig bron]- 1992: Doctor Who: The Tom Baker Years
- 1995: Downtime
- 2000: Myth Makers Vol. 50: Elisabeth Sladen
- 2000: K9 Unleashed
- 2004: Osirian Gothic
- 2004: Serial Thrillers
- 2005: Paddy Russell: A Life in Television
- 2006: Changing Time: Living and Leaving Doctor Who
- 2007: A Darker Side
- 2007: Planetary Performance: Acting in Doctor Who
- 2008: 5 Doctors One Studio
- 2008: Designs on Karn
- 2011: On Target with Ian Marter
- 2013: The Tenth Planet: Companion Piece