Rebecca Ryan
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rebecca Ryan | |
Geboorte | 27 April 1991 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rebecca Ryan (gebore 27 April 1991) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Doctors (2000), Shameless (2004), en Waterloo Road (2006).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1999: Harry and Cosh
- 2000: Doctors
- 2004: Shameless
- 2006: Waterloo Road