Molly Gordon
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Molly Gordon | |
Geboortenaam | Molly June Gordon[1] |
---|---|
Geboorte | 6 Desember 1995 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Molly Gordon (gebore 6 Desember 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Am Sam (2001), Love the Coopers (2015), en Life of the Party (2018), en in die televisiereeks Animal Kingdom (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: I Am Sam
- 2015: Love the Coopers
- 2018: Life of the Party
- 2019: Good Boys
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2016: Animal Kingdom
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Beanie Feldstein [@BeanieFeldstein] (22 Augustus 2018). "MOLLY. JUNE. GORDON. NO. N. O." (Tweet). Besoek op 24 Augustus 2019 – via Twitter.