Rebecca Scheja
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rebecca Scheja | |
Geboorte | 26 Januarie 1989 |
---|---|
Nasionaliteit | Sweeds |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rebecca Scheja (gebore 26 Januarie 1989) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Adam & Eva (1997) en A Summer Tale (2000).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: Adam & Eva
- 2000: A Summer Tale
- 2000: Witch in Our Family
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Saltkråkan