Gertrude Messangeres
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gertrude Messinger | |
Geboortenaam | Gertrude Dolores Messinger |
---|---|
Geboorte | 28 April 1911 |
Sterfte | 8 November 1995 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gertrude Messinger (28 April 1911 – 8 November 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Bit o' Heaven (1917), Rip Van Winkle (1921), Anne of Green Gables (1934), en Aces Wild (1936).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1917: A Bit o' Heaven
- 1918: Ali Baba and the Forty Thieves
- 1919: Miss Adventure
- 1920: The Luck of the Irish
- 1921: Rip Van Winkle
- 1932: Hidden Valley
- 1932: Riders of the Desert
- 1932: Lawless Valley
- 1934: Anne of Green Gables
- 1935: Adventurous Knights
- 1935: The Fighting Pilot
- 1935: The Rider of the Law
- 1935: Rustler's Paradise
- 1935: Wagon Trail
- 1935: Roaring Roads
- 1935: Social Error
- 1936: Aces Wild
- 1936: Blazing Justice
- 1939: Feud of the Range