Swartstreep-veër
Voorkoms
Swartstreep-veër | |
---|---|
'n Naverwante soort, waarby die swart vinmerke ontbreek | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. schwenkii
|
Binomiale naam | |
Pempheris schwenkii Richardson, 1840
|
Die Swartstreep-veër (Pempheris schwenkii) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Blackstripe sweeper.
Voorkoms[wysig | wysig bron]
Die vis se kop en lyf is koper bruin met silwerige, brons skynsels in. Daar is 'n swart streep langs die basis van die anale vin. Die vis word tot 17 cm lank.
Habitat[wysig | wysig bron]
Die vis verkies rots- en koraalriwwe om in te leef tussen dieptes van 5 – 32 m.
Sien ook[wysig | wysig bron]
- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron[wysig | wysig bron]
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7