Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook

Bobby Troup (18 Oktober 1918 – 7 Februarie 1999) was 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente MASH (1970), Hollywoodland (2006), en Gangster Squad (2013), en in die televisiereeks Emergency! (1972).

Bobby Troup
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert William Troup Jr.
Geboorte (1918-10-18)18 Oktober 1918
Harrisburg, Pennsilvanië, Verenigde State
Sterfte 7 Februarie 1999 (op 80)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5, insluitende Ronne Troup
Beroep(e) Akteur en komponis
Aktiewe jare 1941–95
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1957: Bop Girl Goes Calypso
  • 1967: First to Fight
  • 1970: MASH
  • 2006: Hollywoodland
  • 2013: Gangster Squad

Televisiereekse

wysig
  • 1955: Musical Chairs
  • 1956: Stars of Jazz
  • 1972: Emergency!

Eksterne skakels

wysig