Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook

Nick Adams (akteur, gebore 1931)

Nick Adams (10 Julie 1931 – 7 Februarie 1968) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mister Roberts (1955), No Time for Sergeants (1958), Teacher's Pet (1958), en Invasion of Astro-Monster (1965).

Nick Adams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Jeb Stuart Adams
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1952–1968
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1955: Mister Roberts
  • 1956: A Strange Adventure
  • 1957: Fury at Showdown
  • 1958: No Time for Sergeants
  • 1958: Teacher's Pet
  • 1958: Sing Boy Sing
  • 1962: The Interns
  • 1963: The Hook
  • 1963: Twilight of Honor
  • 1964: The Young Lovers
  • 1965: Invasion of Astro-Monster
  • 1965: Frankenstein Conquers the World
  • 1965: Die, Monster, Die!
  • 1965: Young Dillinger
  • 1967: The Killing Bottle
  • 1967: Mosby's Marauders
  • 1968: Fever Heat
  • 1968: Mission Mars
  • 1968: Los asesinos
  • 1991: Frankenstein: A Cinematic Scrapbook

Televisiereekse

wysig
  • 1959: The Rebel
  • 1960: About Faces
  • 1962: Saints and Sinners
  • 1963: The Object Is
  • 1963: The Ray Anthony Show
  • 1963: Copycat
  • 1964: The Reporter
  • 1965: P.D.Q.
  • 1965: I'll Bet
  • 1967: Dateline: Hollywood

Televisierolprente

wysig
  • 1968: Mr. Blackwell Presents
  • 1994: It's Alive: The True Story of Frankenstein

Video's

wysig
  • 1990: Death in Hollywood

Eksterne skakels

wysig