Noors
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Noors |
Attributief | Noorse |
Partitief | Noors |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
Uitspraak
- IPA: [nuə̯rs]
- predikatief: [nuə̯rs], attributief: [ˈnuə̯rsə], partitief: [nuə̯rs]
Met Arabiese letters
- نُوَرْسْ
- predikatief: نُوَرْسْ , attributief: نُوَرْسِی , partitief: نُوَرْسْ
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Nore.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Noorweë.
- Van, betreffende die Nieu-Noorse tale.
- Van, betreffende die Noormane.
- Van, betreffende die Ou Noorse taal.
Sinonieme
- 1, 2 Noorweegs
Vertalings
Vertalings: Noors | |||
---|---|---|---|
|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Noors |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Noord-Germaanse taal met ongeveer 5 miljoen sprekers. Daar is egter twee variante van Noors: Boekmaal en Nieu-Noors.
- Ou Noors, 'n Noord-Germaanse Middeleeuse taal.
Taalkodes
- (Noorweegs:)
- ISO 639-1: no
- ISO/DIS 639-3: nor
Sinonieme
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Noors.
Nederlands (nl)
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Noors |
Verboë | Noorse (Vlaams voor klinkers en "h":) Noorsen |
Partitief | Noors' |
Verdere verbuigings: Noors (verbuiging) |
Uitspraak
- IPA:
Spelling tot 1934
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Noors o | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Noors' | |
Datief | Noors(e) |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Noors, 'n Noord-Germaanse taal.