Bespreking:Irannese Rewolusie
Voorkoms
Naam
[wysig bron]Die artikels se titel, Iraanse Rewolusie is foutief. Ek neem aan dit moet eerder Iranse of Irannese wees. Baai. Ekke– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.240.176.18 (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Kan jy na 'n bron daarvoor verwys? Ek het nie nou toegang tot 'n AWS nie en die term is reeds in ander artikels gebruik (wat nou hierheen skakel). — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 15:27, 19 Junie 2010 (UTC)
- Ek het ook nie nou toegang tot 'n bron nie. Een of ander hoërskoolonderwyser het dit in my boude ingeëts. Groete. Ekke– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.240.176.18 (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Sal die help? Het ek al weer 'n nuwe IP of het jy 'n tikfout gemaak? Groete. Ekke– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.240.176.18 (Bespreking • Bydraes) gelewer.