Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

Vergiettes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Vlekvrye staal vergiettes

'n Vergiettes is 'n kombuisgereedskap wat gebruik word om water of vloeistof van voedsel, soos pasta, groente of rys, te dreineer of om groente te spoel.[1][2] Die geperforeerde aard van die vergiettes laat vloeistowwe dreineer, terwyl die vaste stowwe binne gehou word.

Gewoonlik word vergiettesse van 'n ligte metaal soos aluminium of dun gerolde vlekvrye staal gemaak. Vergiettesse word egter ook van plastiek, silikoon, en keramiek gemaak.[3]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (af) Gereedskap in die kombuis
  2. (af) https://viva-afrikaans.org/lees-luister/blog/item/396-n-vergiettes-is-koel
  3. Colander. CooksInfo.com. Published 02/12/2007. Updated 10/15/2010. Web. Retrieved 11/30/2012 from http://www.cooksinfo.com/colander

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]