Airtight Games
Airtight Games was 'n onafhanklike videospeletjie-ontwikkelaar wat in 2004 gestig is deur voormalige werknemers van FASA-ateljee, Will Vinton-ateljees, Microsoft en ander ateljees.
Airtight Games | |
Tipe | Videospeletjie-ontwikkelaar |
---|---|
Gestig | 2004 |
Hoofkantoor | Redmond, Washington, VSA |
Sleutelpersone | Jim Deal (President) |
Industrie | Videospeletjies |
Webwerf | www |
Ontbind | 2014 |
Sluiting van die maatskappy
wysigOp 2 Julie 2014 is die ateljee, volgens speletjiemediaberigte, gesluit - net 'n paar weke na die vrystelling van die laaste speletjie, Murdered: Soul Suspect.[1][2]
Speletjies ontwikkel
wysigJaar | Titel | Uitgewer | Platform(s) | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Ouya | iOS | PS3 | Win | X360 | PS4 | XBO | |||
2010 | Dark Void | Capcom | Nee | Nee | Ja | Ja | Ja | Nee | Nee |
2012 | Quantum Conundrum | Square Enix | Nee | Nee | Ja | Ja | Ja | Nee | Nee |
2012 | Pixld[3] | Self | Nee | Ja | Nee | Nee | Nee | Nee | Nee |
2013 | DerpBike[4] | Self | Nee | Ja | Nee | Nee | Nee | Nee | Nee |
2014 | Soul Fjord[5] | Self | Ja | Nee | Nee | Nee | Nee | Nee | Nee |
2014 | Murdered: Soul Suspect | Square Enix | Nee | Nee | Ja | Ja | Ja | Ja | Ja |
Verwysings
wysig- ↑ Bishop, Todd (1 Julie 2014). "Airtight Games closes, just weeks after debut of new game". Geekwire. Besoek op 2 Julie 2014.
- ↑ Yin-Poole, Wesley (3 Julie 2014). "Report: Murdered: Soul Suspect dev Airtight closes down". Eurogamer. Besoek op 5 Junie 2021.
- ↑ "Pixld". GameSpot. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Julie 2013. Besoek op 16 Julie 2013.
- ↑ "DerpBike". GameSpot. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Julie 2013. Besoek op 16 Julie 2013.
- ↑ "Soul Fjord - Android". IGN. Besoek op 16 Julie 2013.