Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook

Bespreking:Irannese Rewolusie

Jongste opmerking: 14 jaar gelede deur Adriaan in onderwerp Naam

Naam

wysig

Die artikels se titel, Iraanse Rewolusie is foutief. Ek neem aan dit moet eerder Iranse of Irannese wees. Baai. Ekke– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.240.176.18 (BesprekingBydraes) gelewer.

Kan jy na 'n bron daarvoor verwys? Ek het nie nou toegang tot 'n AWS nie en die term is reeds in ander artikels gebruik (wat nou hierheen skakel). — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 15:27, 19 Junie 2010 (UTC)Beantwoord
Ek het ook nie nou toegang tot 'n bron nie. Een of ander hoërskoolonderwyser het dit in my boude ingeëts. Groete. Ekke– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.240.176.18 (BesprekingBydraes) gelewer.
Sal die help? Het ek al weer 'n nuwe IP of het jy 'n tikfout gemaak? Groete. Ekke– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.240.176.18 (BesprekingBydraes) gelewer.
Terug na "Irannese Rewolusie"-bladsy.