Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook

Molly Gordon

Amerikaanse aktrise

Molly Gordon (gebore 6 Desember 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Am Sam (2001), Love the Coopers (2015), en Life of the Party (2018), en in die televisiereeks Animal Kingdom (2016).

Molly Gordon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Molly June Gordon[1]
Geboorte 6 Desember 1995 (1995-12-06) (28 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 2001: I Am Sam
  • 2015: Love the Coopers
  • 2018: Life of the Party
  • 2019: Good Boys

Televisiereekse

wysig
  • 2016: Animal Kingdom

Verwysings

wysig
  1. Beanie Feldstein [@BeanieFeldstein] (22 Augustus 2018). "MOLLY. JUNE. GORDON. NO. N. O." (Tweet). Besoek op 24 Augustus 2019 – via Twitter.

Eksterne skakels

wysig