Ÿ
'n seldsame letter van die Latynse alfabet wat in Duits, Frans, Malgassies en Hongaars voorkom.
Ÿ
Ÿ (y met deelteken) of ÿ is 'n seldsame letter van die Latynse alfabet wat in Duits, Frans, Malgassies en Hongaars voorkom.
Voorkoms
wysigDuits
wysigDie letter Ÿ word nie meer in Duits gebruik nie. Vandag word ÿ in verskeie Duitse vanne gebruik. Byvoorbeeld, von Meÿenn, Zeÿn, Croÿ en Meÿer
Frans
wysigPlekname
wysigIn Frankryk
wysig- Aÿ
- Fontaine-sur-Aÿ
- Haÿ-les-Roses
- Die kasteel van Maÿtie
In België
wysig- Freÿr
Vanne
wysig- Jules Balaÿ
- Vincent de Callataÿ, Belgiese sterrekundige.
Hongaars
wysigSekere ou Hongaarse edele vanne het ÿ bevat. Byvoorbeeld, Rostÿ, Konkolÿ, Demeczkÿ, Sidÿ, Persianÿ, Demenÿ, ens.
Oorsprong
wysig- Y met deelteken
- Die letterreekse IJ wat in Nederlands en Vroegmoderne Hoë-Duits voorkom en word soms met ÿ vervang aangesien dit dikwels in manuskripte presies dieselfde lyk.