Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Transfiguration pending
Gaan na inhoud

Bille

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Bille
Die Bille in Grander Mühle.
Die Bille in Grander Mühle.
Die Bille in Grander Mühle.
Oorsprong Linau, Sleeswyk-Holstein (Duitsland)
Monding Hamburg (Duitsland)
Elbe
Stroomgebied Sleeswyk-Holstein en Hamburg, Duitsland
Lengte 65 km (40 myl)
Oorspronghoogte 65 m (213 voet)
Mondinghoogte 2 m (7 voet)
Gemiddelde afloop 4 m³/s (0,11 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 506,4 km² (196 myl²)

Die Bille is 'n klein rivier in die noorde van Duitsland, in die deelstate Hamburg en Sleeswyk-Holstein. Die Bille ontstaan by die gemeente Linau en die uitmonding is na 65 kilometer in die Elbe in die stad Hamburg.