Gazania caespitosa
Voorkoms
Gazania caespitosa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Gazania |
Spesie: | G. caespitosa
|
Binomiale naam | |
Gazania caespitosa Bolus (1881)
|
Gazania caespitosa is 'n plant wat hoort tot die genus Arctotis. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die omgewing van Graaff-Reinet voor. Daar is subpopulasies in die Sneeuberge, Toorberg en Kamdeboo-berge en dit het 'n voorkomsgebied van 1182 km². Die plant was aanvanklik slegs bekend vir 'n monster wat in 1872 verkry en is eers weer in 2006 herontdek na 'n intensiewe soektog. Ten minste agt subpopulasies is bekend.