Jamie Rose
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jamie Rose | |
Geboorte | 26 November 1959 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jamie Rose (gebore 26 November 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Just Before Dawn (1981) en in die televisiereekse Falcon Crest (1981), St. Elsewhere (1982), en Lady Blue (1985).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1981: Just Before Dawn
- 1985: Rebel Love
- 1989: Chopper Chicks in Zombietown
- 1989: Happy end
- 1991: Crackdown
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1981: Falcon Crest
- 1982: St. Elsewhere
- 1985: Lady Blue
- 2008: In2ition
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1982: In Love with an Older Woman
- 1984: Never Again
- 1988: Medeni mesec
- 1991: Brotherhood of the Gun
- 1996: Lying Eyes
- 1999: The Test of Love
Video's
[wysig | wysig bron]- 2005: Just Before Dawn: Lions, Tigers and Inbred Twins