Aapkloof
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Aapkloof is 'n kloof in Mpumalanga, Suid-Afrika, 10 km suidwes van Dikgale en 8 km noordwes van Kwaggafontein. Die kloof se naam is van Afrikaanse oorsprong en verwys na die blouaap, Cercopithecus aethiops pygerythrus.
Bron
[wysig | wysig bron]- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.