Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

Albrandswaard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Albrandswaard
Munisipaliteit
Uitsig op Rhoon
Uitsig op Rhoon
Vlag van Albrandswaard
Vlag
Wapen van Albrandswaard
Wapen
Ligging van Albrandswaard in Zuid-Holland-provinsie
Ligging van Albrandswaard in Zuid-Holland-provinsie
Kaart van Albrandswaard-munisipaliteit
Kaart van Albrandswaard-munisipaliteit
Koördinate: 51°51′N 4°24′O / 51.850°N 4.400°O / 51.850; 4.400Koördinate: 51°51′N 4°24′O / 51.850°N 4.400°O / 51.850; 4.400
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieZuid-Holland
Stigting1985
Regering
 • BurgemeesterJolanda de Witte (D66)
Oppervlak
 • Totaal23,76 km2 (9,17 vk. myl)
 • Land21,67 km2 (8,37 vk. myl)
 • Water2,09 km2 (0,81 vk. myl)
Hoogte
−0,5 m (−1,6 ft)
Bevolking
 • Totaal25 934
 • Digtheid1 197/km2 (3 100/vk. myl)
 1 Januarie 2022
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
3161–3176
Skakelkodes010
Bestuurlike sentrumPoortugaal
Webwerfwww.albrandswaard.nl

Albrandswaard is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 26 000 in 2022 en 'n oppervlakte van 24 km².

Die munisipaliteit is in 1985 gestig deur die saamvoeging van Poortugaal en Rhoon en is in die weste van die IJsselmonde-eiland geleë, aan die noordoewer van die Ou Maas-rivier.

Plekke[wysig | wysig bron]

Dorpies:

  • Poortugaal
  • Rhoon
    • Portland (nuwe buurt)

Gehuggies:

  • Koedood (deels in Barendrecht)
  • Smitshoek (grootliks in Barendrecht)

Nywerheidsterrein (amptelik woonplek):

  • Rotterdam-Albrandswaard

Munisipale raad[wysig | wysig bron]

Verkiesings sedert 2010:

Party Setels
2010 2014 2018 2022
Echt voor Albrandswaard (EVA) 7 5 4 6
VVD 5 6 5 4
Stem-Lokaal 3 3
GLPvdA 3
CDA 2 2 2 3
Leefbaar Albrandswaard 3 1
Nieuwe Albrandswaardse
Partij (NAP)
1 2 1 1
PvdA 3 2 1
CUSGP 1 1 1
GL 1
Onafhankelijke Partij
Albrandswaard (OPA)
3
Totaal 19 21 21 21

Bekende mense[wysig | wysig bron]

Naburige munisipaliteite[wysig | wysig bron]

Rotterdam
Rotterdam (Hoogvliet) Barendrecht
Nissewaard Hoeksche Waard

Galery[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]