Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

Alikreukel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Alikreukel
'n Alikreukel kruip uit sy skulp, Swede
L. littorea op 'n klein sandstrand in Woods Hole, Massachusetts
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
(geen rang):
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Spesie:
Littorina littorea
Binomiale naam
Littorina littorea
(Linnaeus, 1758)[1]

Die alikreukel (Littorina littorea), is 'n spesie van 'n klein eetbare seeslak, 'n mariene buikpotige weekdier met kieue en 'n operkulum.

Dit is 'n robuuste intergety-spesies met 'n donker en soms gebande dop. Dit is inheems aan die rotsagtige kus van die VSA se noordooste, en ingevoer aan die noordwestelike Atlantiese Oseaan.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Linnaeus C. (1758).