Amy Landecker
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Amy Landecker | |
Geboortenaam | Amy Lauren Landecker |
---|---|
Geboorte | 30 September 1969 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Amy Landecker (gebore 30 September 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dan in Real Life (2007), A Serious Man (2009), en Doctor Strange (2016), en in die televisiereeks Transparent (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: Temporary Girl
- 2007: Dan in Real Life
- 2009: A Serious Man
- 2013: All Is Bright
- 2015: Project Almanac
- 2016: Doctor Strange
- 2017: The Hunter's Prayer
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: The Paul Reiser Show
- 2014: Transparent
- 2016: Trollhunters: Tales of Arcadia
- 2017: Room 104
- 2017: Transparent: The Lost Sessions