Annie Funke
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Annie Funke | |
Geboorte | 9 April 1985 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Annie Funke (gebore 9 April 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Most Violent Year (2014) en The Intern (2015), en in die televisiereekse Chicago Fire (2012) en Criminal Minds: Beyond Borders (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: A Most Violent Year
- 2015: The Intern
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Chicago Fire
- 2016: Criminal Minds: Beyond Borders