Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

Apologetiek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Apologetiek is die dissipline om 'n posisie (dikwels godsdienstig) te verdediging deur die gebruik van sistematiese inligting. Vroeë Christelike skrywers (120-220 n.C.) wat hul geloof teen kritici verdedig het en wat hulle geloof aan buitestaanders aanbeveel het, was apologete genoem.