Barbara Eve Harris
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Barbara Eve Harris | |
Geboortenaam | Barbara Evadney Reid-Hibbert |
---|---|
Geboorte | 8 Maart 1959 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barbara Eve Harris (gebore 8 Maart 1959) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Midnight Meat Train (2008), People Like Us (2012), The Amazing Spider-Man (2012), en Transformers: The Last Knight (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Nightmare Man
- 2008: The Midnight Meat Train
- 2012: People Like Us
- 2012: The Amazing Spider-Man
- 2017: Transformers: The Last Knight
- 2018: The Body Remembers When the World Broke Open
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1994: Side Effects
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: In His Father's Shoes
- 2016: Poor Richard's Almanack
- 2018: Her Stolen Past