Beatriz Michelena
Appearance
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Beatriz Michelena | |
Geboorte | 22 Februarie 1890 |
---|---|
Sterfte | 10 Oktober 1942 (op 52) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Beatriz Michelena (22 Februarie 1890 – 10 Oktober 1942) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Salomy Jane (1914), Mrs. Wiggs of the Cabbage Patch (1914), Mignon (1915), en Just Squaw (1919).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 1914: Salomy Jane
- 1914: Mrs. Wiggs of the Cabbage Patch
- 1915: Mignon
- 1915: The Lily of Poverty Flat
- 1915: A Phyllis of the Sierras
- 1915: Salvation Nell
- 1916: The Unwritten Law
- 1916: The Woman Who Dared
- 1919: Just Squaw
- 1919: The Price Woman Pays
- 1919: Heart of Juanita
- 1920: The Flame of Hellgate