Bespreking:Francolinus
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Francolinus-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Francolinus
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Frank, jy het ander genera se spesies ook in onder die spesies! Oesjaar (kontak) 17:20, 8 Junie 2013 (UTC)
- Korrek as jy met die Nederlande wiki vergelyk. Die spesies wat hier gelys word kom vanuit die Engelse wiki. Besluit jy watter een is reg, dan kan ons die artikel so opdateer. Groete. Frank (kontak) 18:16, 8 Junie 2013 (UTC)
Eish! Die voël boeke wat ek oor beskik is ongelukkig maar swak teenoor die visboeke mbt genus en families. Ons los net so, daar is nog te veel ander meer belanriker dinge. Oesjaar (kontak) 18:33, 8 Junie 2013 (UTC)