Bespreking:Robert Burns
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Robert Burns-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Robert Burns
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Daar word gesê dat baie huishoudings in Ulster (Noord-Ierland) vroeër net twee boeke hul eie kon noem - die Bybel en 'n digbundel van Robert Burns. Hulle het immers dieselfde taal gepraat. Moet nou nog net besluit waar ons al die inligting oor Burns se literêre invloed in Ulster sou plaas - die artikels oor Burns, Belfast en Noord-Ierland staan almal op die lys. --Voyageur (kontak) 18:29, 21 Mei 2017 (UTC)