Bryan O'Byrne
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bryan O'Byrne | |
Geboorte | 6 Februarie 1931 |
---|---|
Sterfte | 4 Desember 2009 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bryan O'Byrne (6 Februarie 1931 – 4 Desember 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Car (1977) en Spaceballs (1987), en in die televisiereekse Get Smart (1965) en Occasional Wife (1966).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: The Car
- 1987: Spaceballs
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1965: Get Smart
- 1966: Occasional Wife