Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

Cheryl Pollak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Cheryl Pollak
Geboorte 31 Augustus 1967 (1967-08-31) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cheryl Pollak (gebore 31 Augustus 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Best Friend Is a Vampire (1987), The Dark Side of the Sun (1988), en Art House (1998), en in die televisiereeks The Heights (1992).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1987: My Best Friend Is a Vampire
  • 1988: The Dark Side of the Sun
  • 1989: Night Life
  • 1992: Crossing the Bridge
  • 1997: Betty
  • 1997: No Strings Attached
  • 1998: Art House
  • 2002: Time of Fear

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1990: Hull High
  • 1992: The Heights
  • 1994: Hotel Malibu
  • 1995: Live Shot

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1988: Perfect People
  • 1991: For the Very First Time
  • 1991: The Marla Hanson Story
  • 1992: Bay City Story
  • 1994: Sin & Redemption
  • 2009: Jasper Goes to Bishop

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2010: Jasper: A Christmas Caper
  • 2011: Jasper: A Precious Valentine
  • 2011: Jasper: A Turkey Tale
  • 2012: Jasper: A Fabulous Fourth

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]