Chloe Rose
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chloe Rose | |
Geboorte | 25 Oktober 1994 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2011–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chloe Rose (gebore 25 Oktober 1994) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hellions (2015) en eHero (2018), en in die televisiereekse Degrassi: The Next Generation (2001) en Teenagers (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: The Lesser Blessed
- 2015: Hellions
- 2016: Unless
- 2017: Pyewacket
- 2018: eHero
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2001: Degrassi: The Next Generation
- 2014: Teenagers
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Chloe Rose in die Internet-rolprentdatabasis
- Chloe Rose op Twitter
- Chloe Rose op Instagram