Devon Odessa
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Devon Odessa | |
Geboorte | 18 Januarie 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Devon Odessa (gebore 18 Januarie 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Uncle Buck (1989) en Nowhere (1997), en in die televisiereekse My So-Called Life (1994) en Sleepwalkers (1997).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1989: Uncle Buck
- 1997: Nowhere
- 1997: No Small Ways
- 2006: Mad Cowgirl
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1994: My So-Called Life
- 1997: Sleepwalkers
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: Her Last Chance
Video's
[wysig | wysig bron]- 2007: My So-Called Life: The Friends
- 2007: My So-Called Life: Angela