Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

Dwight Frye

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dwight Frye
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dwight Iliff Fry
Geboorte (1899-02-22)22 Februarie 1899
Sterfte 7 November 1943 (op 44)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1922–1943
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dwight Frye (22 Februarie 1899 – 7 November 1943) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Maltese Falcon (1931), Frankenstein (1931), Dracula (1931), en Bride of Frankenstein (1935).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1931: The Maltese Falcon
  • 1931: Frankenstein
  • 1931: Dracula
  • 1932: The Western Code
  • 1933: The Circus Queen Murder
  • 1935: Bride of Frankenstein
  • 1935: The Crime of Doctor Crespi
  • 1943: Dead Men Walk

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]