Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

Forestwaterval

Koördinate: 24°58′25″S 30°49′02″O / 24.97359°S 30.81728°O / -24.97359; 30.81728
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Forestwaterval is in Mpumalanga
Forestwaterval
Forestwaterval
Ligging van die Forestwaterval in Mpumalanga.

Die Forestwaterval is 'n waterval in Mpumalanga, Suid-Afrika tussen Sabie en Graskop. Die skilderagtige waterval is in 'n bosbouplantasie in die Mac-Macrivier geleë, by die koördinate 24°58′25″S 30°49′02″O / 24.97359°S 30.81728°O / -24.97359; 30.81728.

Die jaarlikse Forest-to-Falls bergfietswedren, asook die SASOL-tydren vind in die omgewing van die waterval plaas.