Gebruikerbespreking:41.19.216.245
Voorkoms
Die bydraes wat u aan bg. artikel gelewer het, is nie toepaslik in die artikel nie. Bespreek gerus die inhoud van die artikel op die betrokke besprekingsbladsy. Ek het u wysiging teruggerol en u kommentaar op die besprekingsbladsy geplaas. Dankie vir u kommentaar. In antw.: Onthou dat, indien u beter inligting oor die onderwerp besit, u vry kan voel om die artikel met behulp daarvan te verbeter. Groete. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 09:56, 31 Mei 2009 (UTC)
Hierdie is die besprekingsblad vir 'n anonieme gebruiker wat nog nie 'n rekening geskep het nie of wat dit nie gebruik nie. Daarom moet ons sy/haar numeriese IP-adres gebruik vir identifikasie. Só 'n adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien jy 'n anonieme gebruiker is wat voel dat ontoepaslike kommentaar teen jou gerig is, skep 'n rekening of teken in om verwarring met ander anonieme gebruikers te voorkom. [WHOIS • RDNS • RBLs • Traceroute • Torstatus] · [RIRs: Amerika · Europa · Afrika · Asië · Latyns-Amerika/Karibië] |