Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

Geelpapierkelk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Geelpapierkelk
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. glaber
Binomiale naam
Monotes glaber
Sprague, (1909)
Sinonieme
  • Vatica africana var. glabra Oliv.

Die Geelpapierkelk (Monotes glaber) is 'n klein tot middelgroot boom wat voorkom in miombo-bosveld in Zimbabwe en die weste van Mosambiek. Hulle groei gewoonlik op sandgrond.

Sien ook

[wysig | wysig bron]