Geske
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Geske is 'n ou Duitse vroulike voornaam van Oos-Friesiese oorsprong en ook die familienaam van die volgende persone:
- Niklas Geske (* 1994), Duitse basketbalspeler
- Otto-Erich Geske (* 1931), Duitse regsgeleerde en staatsekretaris