Svoboda | Graniru | BBC Russia | Golosameriki | Facebook
Gaan na inhoud

Halldor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Halldór is manlike voornaam in Ysland en die Faroëreilande.

Die naam kom uit die Oud-Noorse Hallþórr en beteken "Thor se rots" (hallr = "heuwel, rots, groot klip").[1][2]

Ander vorme

[wysig | wysig bron]
  • Hallþór (Yslands)
  • Haldor (Deens, Noors)

Bekende naamdraers

[wysig | wysig bron]
  • Halldór Laxness (1902–1998), Yslandse skrywer en nobelpryswenner in die letterkunde
  • Halldór Ásgrímsson (1947–2015), Yslandse politikus en eerste minister
  • Halldór Stefánsson (1892–1979), Yslandse skrywer
  • Haldor Halderson (1900–1965), kanadese yshokkiespeler
  • Haldor Topsøe (1913–2013), Deense ondernemer en stigter van die gelyknamige vervaardiger van katalisators

Afgeleide name

[wysig | wysig bron]
  • Haldórsvík, plek op die Faroëreilande

Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • Halldórsson, Halldórsdóttir
  • Noord-Germaanse Voorname

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Behind the Name – Haldor
  2. "Zoëga's A Concise Dictionary of Old Icelandic". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2007. Besoek op 22 Desember 2016.