Heather Langenkamp
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Heather Langenkamp | |
Geboortenaam | Heather Elizabeth Langenkamp[1] |
---|---|
Geboorte | 17 Julie 1964 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Heather Langenkamp (gebore 17 Julie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street (1984), A Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors (1987), en New Nightmare (1994), en in die televisiereeks Just the Ten of Us (1987).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1984: A Nightmare on Elm Street
- 1984: Nickel Mountain
- 1987: A Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors
- 1989: Shocker
- 1994: New Nightmare
- 1999: The Nightmare Series Encyclopedia
- 2008: Prank
- 2011: I Am Nancy
- 2012: The Butterfly Room
- 2016: Home
- 2018: Scream, Queen: My Nightmare on Elm Street
- 2018: Portal
- Welcome to Bucket
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1987: Just the Ten of Us
- 1997: Perversions of Science
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1985: Suburban Beat
- 1992: Freddy Speaks
- 1994: Tonya & Nancy: The Inside Story
Video's
[wysig | wysig bron]- 1985: ZZ Top: Sleeping Bag
- 1999: Fugitive Mind
- 1999: Welcome to Primetime
- 2006: Never Sleep Again: The Making of 'A Nightmare on Elm Street'
- 2006: The House That Freddy Built
- 2010: Never Sleep Again: The Elm Street Legacy
- 2017: Killing Time at the Mall: The Special Effects of Dawn of the Dead
- 2018: Hellraiser: Judgment
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Annual Commencement: Order of Exercises - Stanford University". Books.google.ca. Besoek op 11 Augustus 2015.