Hedley Mattingly
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hedley Mattingly | |
Geboortenaam | Hedley Howard Mattingly |
---|---|
Geboorte | 7 Mei 1915 |
Sterfte | 3 Maart 1998 (op 82) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hedley Mattingly (7 Mei 1915 – 3 Maart 1998) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Rat (1965) en Cleopatra Jones (1973), en in die televisiereekse Festival (1960) en Daktari (1966).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1965: King Rat
- 1973: Cleopatra Jones
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1960: Festival
- 1962: G.E. True
- 1966: Daktari
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1958: The Telltale Heart
- 1980: Casino