Jason Raize
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jason Raize | |
Geboorte | 20 Julie 1975 |
---|---|
Sterfte | 3 Februarie 2004 (op 28) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jason Raize (20 Julie 1975 – 3 Februarie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Brother Bear (2003).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Brother Bear
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: Kitchen