Jimmy Baio
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jimmy Baio | |
Geboortenaam | James Joseph Baio |
---|---|
Geboorte | 15 Maart 1962 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jimmy Baio (gebore 15 Maart 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Bad News Bears in Breaking Training (1977) en in die televisiereekse Joe and Sons (1975), Soap (1977), en Matt Houston (1982).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: The Bad News Bears in Breaking Training
- 1991: Kiss and Be Killed
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1975: Joe and Sons
- 1977: Soap
- 1982: Matt Houston