Judy Pace
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Judy Pace | |
Geboorte | 15 Junie 1942 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2; insluitende Julia Pace Mitchell |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Judy Pace (gebore 15 Junie 1942) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Thomas Crown Affair (1968), Cotton Comes to Harlem (1970), en Frogs (1972), en in die televisiereeks The Young Lawyers (1969).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1968: The Thomas Crown Affair
- 1968: Three in the Attic
- 1970: Cotton Comes to Harlem
- 1970: Up in the Cellar
- 1972: Frogs
- 1972: Cool Breeze
- 1973: The Slams
- 2011: The Curious Case of Curt Flood
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1969: The Young Lawyers
- 2017: Beauty and the Baller
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1972: Oh, Nurse!