Julie Condra
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julie Condra | |
Geboortenaam | Julie Michele Condra |
---|---|
Geboorte | 1 Desember 1970 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julie Condra (gebore 1 Desember 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Crying Freeman (1995), Nixon (1995), en Road to Redemption (2001), en in die televisiereeks Eerie, Indiana (1991).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Crying Freeman
- 1995: Nixon
- 1999: Screw Loose
- 2001: Road to Redemption
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1991: Eerie, Indiana
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: A Tale of Two Bunnies