KaDee Strickland
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
KaDee Strickland | |
Geboortenaam | Katherine Dee Strickland |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
KaDee Strickland (gebore 14 Desember 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid (2004), The Grudge (2004), en Fever Pitch (2005), en in die televisiereeks Private Practice (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid
- 2004: The Grudge
- 2005: Fever Pitch
- 2007: The Flock
- Plate River: AKA Verica/Douglas/Perry Project
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1994: RAINN Public Service Announcements
- 2007: Private Practice
- 2007: The Wedding Bells
- 2010: TeamStrick Advocacy Videos
- 2015: Secrets and Lies
- 2015: The Player
- 2016: Shut Eye
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: The Street Lawyer
- 2013: Bloodline
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: Private Practice: The Practice of Parenthood