Kane Kosugi
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kane Kosugi | |
Geboortenaam | Kane Takeshi Kosugi |
---|---|
Geboorte | 11 Oktober 1974 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kane Kosugi (gebore 11 Oktober 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente DOA: Dead or Alive (2006), Ninja: Shadow of a Tear (2013), en Tekken: Kazuya's Revenge (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: Journey of Honor
- 1993: The Fighting King
- 1995: Zero Woman
- 2002: Muscle Heat
- 2006: DOA: Dead or Alive
- 2009: Ninja Masters
- 2009: Baton
- 2011: Choyleefut: Speed of Light
- 2013: Ninja: Shadow of a Tear
- 2014: Tekken: Kazuya's Revenge
- 2016: Terra Formars
- Maxx
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1990: Eigo de Asobo
- 1993: Ultraman: The Ultimate Hero
- 1994: Ninja Sentai Kakuranger
- 1996: Are You Happy?
- 2008: Fujiko F. Fujio's Parallel Space
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: Kyûkyoku no sabaibaru atakku Sasuke
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: Street Fighter Alpha