Kortvin-paling
Voorkoms
Kortvin-paling | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | |
Subspesie: | A. b. bicolor
|
Trinomiale naam | |
Anguilla bicolor bicolor McClelland, 1844
|
Die Kortvin-paling (Anguilla bicolor bicolor) is 'n varswatervis wat in riviere voorkom aan die ooskus van Afrika suidwaarts vanaf die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Shortfin eel.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die dorsale vin begin eers by die anale vin. Die vis is donker olyfkleurig tot bruin aan die bokant en ligter aan die onderkant. Volwassenes verander van kleur en word bronssilwer. Die paling word tot 80 cm lank.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1