Larry Tucker (draaiboekskrywer)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Larry Tucker | |
Geboorte | 23 Junie 1934 |
---|---|
Sterfte | 1 April 2001 (op 66) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Larry Tucker (23 Junie 1934 – 1 April 2001) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Shock Corridor (1963), I Love You, Alice B. Toklas! (1968), en Bob & Carol & Ted & Alice (1969), en in die televisiereeks Mr. Merlin (1981).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1961: Blast of Silence
- 1963: Shock Corridor
- 1968: I Love You, Alice B. Toklas!
- 1969: Bob & Carol & Ted & Alice
- 1970: Alex in Wonderland
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1981: Mr. Merlin
- 1983: Jennifer Slept Here
- 1985: Stir Crazy
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1980: Alone at Last
- 1980: Alone at Last