Laya Raki
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Laya Raki | |
Geboorte | 27 Julie 1927 |
---|---|
Sterfte | 21 Desember 2018 (op 91) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Laya Raki (27 Julie 1927 – 21 Desember 2018) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Quentin Durward (1955) en in die televisiereekse One Step Beyond (1959), Hawaiian Eye (1959), en Crane (1963).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1954: Up to His Neck
- 1955: Quentin Durward
- 1955: Camino cortado
- 1956: Küß mich noch einmal
- 1963: Nylon Noose
- 1963: Das Rätsel der roten Quaste
- 1964: The Gallant One
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1959: One Step Beyond
- 1959: Hawaiian Eye
- 1963: Crane