Lohatlha
Voorkoms
Lohatlha | |
---|---|
Koördinate: 28°3′0″S 23°3′0″O / 28.05000°S 23.05000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | ZF Mgcawu |
Plaaslike Munisipaliteit | Tsantsabane |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Lohatlha is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika ongeveer 30 km noord van Postmasburg. Die naam beteken: plek van die vaalbos.
Geskiedenis[wysig | wysig bron]
Neerslae mangaan en ystererts is in die 1920's op die oorspronklike plaas ontdek. Albei minerale word nog gemyn. Die dorp is ook bekend as die basis van die Suid-Afrikaanse Leër se Gevegskool wat in 1978 hier gestig is. Hier was verskeie militêre oefeninge gehou in die verlede.